Louis Van Rensburg Voshaarnooi lyrics

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComL / Louis Van Rensburg / Voshaarnooi log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for voshaarnooi lyrics: 255

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this lyrics for voshaarnooi help you?
You must LOGIN to rate this lyrics.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Voshaarnooi by Louis Van Rensburg Voshaarnooi lyrics Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind Hoor jy meisie met die sweetvoshare verstaan jy die praat van die rankie snare Ek is verlief op die kind Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies Lappa maak vir Bella stout, Met Hanepootse natrossies Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar My hart blom wit vir die voshaarnooi Pluk heide van die rooiste rooi Vir hierdie einste voshaarnooi Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi Vir jou my voshaar meisiekind

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the voshaarnooi lyrics sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive