Koos Kombuis Lalie ver 1 guitar tab

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComK / Koos Kombuis / Lalie ver 1 log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for lalie ver 1 guitar tab: 27

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this guitar tab for lalie ver 1 help you?
You must LOGIN to rate this guitar tab.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Lalie Ver 1 by Koos Kombuis Koos Kombuis - Lalie ver 1 guitar tab Koos Kombuis - Lalie -------------------- Em D Em Lalie, jy’t vir my ges�, so lank soos die lepel in die papbord l�, D Em D Em Solank soos Ouma nog kleinkinders wil h�, sal jy my by jou laat l� Em D Em Maar Lalie, nou’s dit donker maan, en daar’s goed wat ek nie kan verstaan, D Em Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper, Daar’s ‘n nuwe sticker op jou bumper, daar’s ‘n ander ou wat jou nou pamper, pamper Lange nagte’s jy al fort, lange dae wat weke word Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n poep, poep, poep La la la la la Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe, Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe Lalie, jy’t vir my ges�, so lank soos die lepel in die papbord l�, So lank soos Ouma nog kleinkinders wil h�, sal jy my by jou laat l� Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan! E-mail my gerus by [email protected] vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is. Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the lalie ver 1 guitar tab sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive